Tag Archive for: Wynberg extension

WID boundary extension
  • At the WID Annual General Meeting (AGM) held on 16 October 2023 the Members of the WID approved an amended business plan in support of the proposed boundary expansion, as required in terms of section 26(2)(b) of the City of Cape Town: City Improvement District By-law, 2023 (the “By-law”).
  • In terms of section 26(2)(f)(i) of the By-law, the AGM resolution referred to in paragraph 1 above (attached as Annexure A) is available on the WID website,
  • The proposed boundary expansion will include properties in the area. A map depicting these geographical boundaries is attached hereto as Annexure B.
  • In terms of section 26(2)(f)(ii) of the By-law, Additional Rate Payers (ARPs) in the WID were informed of their right to submit a written objection to the proposed expansion of the WID.
  • The WID is a Mixed-Use Improvement District with a rates base value consisting of less than 40% of residential property, in terms of section 26(2)(f)(iii) of the By-law, Council may approve the amendment if written objections are not received from at least, 50% plus 1 of ARPs of the WID.
  • In terms of section 26(2)(g) of the By-law, Following the public meetings held on the 16 November 2023 and 22 May 2024 the local community, ARPs and proposed ARPs were provided with a 30-day period to submit comments on the amended business plan. No comments were received.
  • The Application to amend the WID geographical boundary will now be submitted to Council for consideration.

KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DIE VOORGESTELDE GRENSUITBREIDING VAN DIE WYNBERG-VERBETERINGSDISTRIK (WID)

  • By die WID se algemene jaarvergadering gehou op 16 Oktober 2023 het die lede van die WID ’n gewysigde sakeplan ten gunste van die voorgestelde grensuitbreiding goedgekeur, soos vereis ingevolge artikel 26(2)(b) van die Stad Kaapstad: Verordening op Stadsverbeteringsdistrikte, 2023 (die “Verordening”).
  • Ingevolge artikel 26(2)(f)(i) van die Verordening is die besluit waarna in paragraaf 1 hier bo verwys word op die WID-webwerf beskikbaar (aangeheg as bylae A).
  • Die voorgestelde grensuitbreiding sal eiendomme in die gebied insluit. ’n Kaart wat hierdie geografiese grense uitbeeld is aangeheg as bylae B.
    Ingevolge artikel 26(2)(f)(ii) van die Verordening is betalers van addisionele belasting (ARP’s) in die WID ingelig oor hul reg om skriftelik beswaar teen die voorgestelde uitbreiding van die WID aan te teken.
  • Die WID is ’n gemengdegebruikverbeteringsdistrik met ’n eiendomsbelastingbasiswaarde wat uit minder as 40% residensiële eiendom bestaan, en ingevolge artikel 26(2)(f)(iii) van die Verordening, kan die Raad die wysiging goedkeur tensy skriftelike besware van minstens 50% plus 1 van die ARP’s van die WID ontvang word.
  • Ingevolge artikel 26(2)(g) van die Verordening, na die hou van openbare vergaderings op 16 November 2023 en 22 Mei 2024, is die plaaslike gemeenskap, ARP’s en voorgestelde ARP’s ’n 30-dae-tydperk gebied om kommentaar oor die gewysigde sakeplan in te dien. Geen kommentaar is ontvang nie.
  • Die aansoek om die WID se geografiese grens te wysig, word nou vir oorweging aan die Raad voorgelê.

Annexure A

resolution

Annexure B


More information